Events @ Lake Umuzi, Lake Umuzi News

FAMILIE SONDAG MET MANUEL ESCORCIO

Familie Sondag 18 Oktober Manuel Escorcio

Manuel Escorcio is op die Eish!! verhoog die Sondag

Manuel Escorcio kom sing weer by Eish!! tydens die tweede familie Sondag, op 18 Oktober.
Op die dag kan almal, jonk en oud, iets van alles by Lake Umuzi Waterfront geniet. Een kaartjie gee jou toegang na die Manuel Escorcio optrede, ingang na AquaZone Waterpark, ‘n rondte putt putt te Rocky Waters en vir die jongspan, toegang na Carnival Square.
Ouma en oupa kan die kleinkinders op dié dag bederf. Tydens die optrede, kan die jongspan in Carnival Square, by Rocky Waters of by AquaZone Waterpark gaan baljaar. Die optrede begin om 11h00.

Daar is net nog twee familie Sondae na die 18de Oktober oor. Vir 2020, kom Joshua na die Reën sing op 8 November en Kevin Leo op 22 November.
Die kaartjie pryse bly dieselfde en die voordele ook.
Die kaartjies vir Familie Sondae is op die dag te koop by Eish!! en AquaZone Waterpark. Die kaartjie fooie beloop R60 per kind onder 1.35m, R100 per persoon daarna en ‘n spesiale fooi van R60 vir pensionarisse.

Sondag, 18 Oktober 2020, is die tweede Familie Sondae.

Manuel Escorcio – Familie Sondag, 18 Oktober 2020

author-avatar

About Rolin Booysen

Rolin Booysen is an enthusiastic marketer at Lake Umuzi, Mpumalanga. She graduated with a B.Com Marketing Management degree from the University of Pretoria. She loves planning events and enjoyed being part of events such as Aardklop, KKNK, Skouspel and Umuzi Week of Festivals, to name a few.In her free time she enjoys outdoor activities, jogging, fishing and hiking.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *