Familie Sondag Joshua na die Reën

Lake Umuzi Familie Sondag

Sondag, 8 November 2020, is die derde Familie Sondae.

Teen slegs R60 per kind onder 1.35m en R100 per person daarna kan jy toegang kry tot die volgende:

• Optrede deur Joshua na die Reën op Eish!! se dek om 11h00.
• Toegang na AquaZone Waterpark vir die dag of gedeelte daarvan
• 1 Rondte Putt putt by Rocky Waters
• BONUS vir die kleinspan: Alle kinders onder 1.35m kan ook by Carnival Square speel, na hartelus, vir die hele dag of gedeelte daarvan

Kaartjies is te koop by Eish!! of AquaZone Waterpark op die dag.

Sondag, 8 November 2020

Secunda

Rolin – 072 580 8563

R60.00 per kind oner 1.35m
R100 per persoon daarna

Persionaris – R60  per persoon

Familie Sondag – Lake Umuzi, Secunda

WANT TO HOST AN EVENT?

Contact Rolin, 0725808563 for more information.
[contact-form-7 404 "Not Found"]