Blog, Events @ Lake Umuzi, Lake Umuzi News

Wyn Inni Tyn 2019 re-cap

Wyn Inni Tyn het hierdie jaar ‘n nuwe baadjie aangetrek.

Die oggendlug is vanaf 10h00, langs die buitelugswembad van Boesies restaurant, gevul met klavierspel deur Charles Maartens, langs die buitelugswembad van Boesies restaurant.

Die atmosfeer was feestelik en die weer het wonderlik saamgespeel. Die gevoel van ‘n eilandvakansie is geskep.

Die tent met ‘n verskeidenheid, wyn uit die boonste rake, was gou ‘n miernes van bedrywighede. Wynkenners en wynliefhebbers het gemoedelik en skertsend die stalletjies ondersteun. Inligting deur die kenners en verteenwoordigers van die wynplase is mildelik uitgedeel.

Shared Address” het 12h00 afgeskop met ‘n uitstekende vertoning wat reg deur die dag gesorg het vir die feestelike atmosfeer.

Skilderkunstenaars was van vroegoggend orals in die tuin opgemerk, waar hul verf talente deur almal besigtig kon word. Hierdie was ook ‘n eerste vir Secunda. Hierdie kunswerke is aan Wyn Inni Tyn geskenk waar dit opgeveil is ten bate van die DBV.

Die hoogtepunt van die dag was die veiling van hierdie kunswerke asook wyn en koopbewyse wat deur verskeie instansies geskenk is. Die ondersteuning van die gemeenskap het gesorg vir hoendervleis- oomblikke.

‘n Feesganger het voor die verigtinge tot ‘n einde gekom het, genoem dat Wyn Inni Tyn sorg vir ‘n stukkie Kaap in Secunda.

Die organiseerders van Wyn Inni Tyn wil almal bedank wat so mildelik gegee het en ons fees kom ondersteun het.

Volgende jaar maak ons weer so.
______________________________________________________________________

This past weekend, the 5th Wyn Inni Tyn took place at Boesies, Lake Umuzi.

From early Saturday morning, local artists stationed themselves all over Boesies to find the perfect area for them to paint a master piece. Wyn Inni Tyn attendees could browse the art whilst they were still being painted. Wine glass in hand, people tasted all the different wines from an array of wine estates. Even though wine was the main attraction at the event, the Gin and Tequila stall had a constant row of customers.

Later that afternoon an auction was held where the newly painted artworks and other sponsored products where auctioned. An astonishing R 20 000 was raised for the SPCA and will be handed over on Tuesday, 27 August by The Bulletin and Lake Umuzi.

The party continued with music by “Shared Address” that had people dancing and singing until well into the night.

Lake Umuzi would like to thank everyone that attended, for yet another successful event. Next on the social calendar will be Lake Umuzi Oktoberfest to be held at Eish!! South African Kitchen from 20 to 29 September 2019. Keep an eye on Lake Umuzi’s Facebook page and The Bulletin for more information.

author-avatar

About Rolin Booysen

Rolin Booysen is an enthusiastic marketer at Lake Umuzi, Mpumalanga. She graduated with a B.Com Marketing Management degree from the University of Pretoria. She loves planning events and enjoyed being part of events such as Aardklop, KKNK, Skouspel and Umuzi Week of Festivals, to name a few.In her free time she enjoys outdoor activities, jogging, fishing and hiking.

Related Posts

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *