Lag, leef en fees in jou taal.
Lekker man! Van jou geliefde Afrikaanse sangers is van 18 tot 20 Maart in Secunda by Lake Umuzi Waterfront. Jy moet vinnig spring. Bespreek jou lekker slaapplek om die hele naweek by die Lake Umuzi Lekker Fees te wees. Met lekker doen dinge soos gholf speel, in die waterpark baljaar, ʼn boeremark, kinderpret en meer.
Wat kan nou Lekkerder wees as Lake Umuzi Lekker fees in Secunda 18 tot 20 Maart?

SPEELLYS

NAWEEK DOEN DINGE

AKKOMMODASIE OPSIES

Minimum 3 aande bespreking.  Sluit in komplimentêre toegang na die vertoning en AquaZone Waterpark

Umuzi Lodge

  • 4 Slaper – R 1 480 pn (R 370 per persoon per nag wat deel (pppnwd))
  • 6 Slaper – R1 800 pn (R 300 pppnwd)
  • Sluit in komplimentêre toegang na die vertoning en AquaZone Waterpark
  • B’s & V’s geld
  • Minimum 3 aande bespreking

The Merchant @ Lake Umuzi

  • Die tariewe is vir 2 persone wat deel
  • Dubble B&O – R 545 pppn
  • Suite B&O – R 645 pppn
  • Sluit in komplimentêre toegang na die vertoning en AquaZone Waterpark
  • B’s & V’s geld
  • Minimum 3 aande bespreking

InnGreen Hotel

  • Die tariewe is vir 2 persone wat deel
  • Slegs die kamer – R 590 pn
  • Dubbel B&O – R 385 pppn

Kampeer opsies

Kamp Oase Kampering

  • Afgemerkte staanplek
  • Krag punt & Braaier
  • Slegs 1 voertuig per staanplek
  • Sluit in komplimentêre toegang na die vertoning en AquaZone Waterpark

Tariewe

  • Staanplek – R200 per aand
  • 13 jaar en ouer – R100 pppn
  • 6-12 jaar – R60 pppn
  • 0-6 jaar – Gratis

Minimum 3 aande bespreking.

Boskampering

  • Kampeer langs die water, bring eie braai geriewe, krag en water.
  • Een aangedrewe voertuig per staanplekke.
  • Staanplek is onafgebaken
  • Sluit in komplimentêre toegang na die vertoning en AquaZone Waterpark

Tariewe

  • Staanplek – R100 per aand
  • 13 jaar en ouer – R100 pppn
  • 6-12 jaar – R60 pppn
  • 0-6 jaar – Gratis

Minimum 3 aande bespreking.

Fees Kampering

  • Geen voertuig word toegelaat binne kampeerterrein
  • Sluit in komplimentêre toegang na die vertoning en AquaZone Waterpark

Tariewe

  • Staanplek – GRATIS

Oop Kampering

KAARTJIE OPSIES

Fees Kaartjie

Naweek Kaartjie

  • Geen akkommodasie
  • Geen voertuig word toegelaat binne kampeerterrein
  • Sluit in komplimentêre toegang na die vertoning en AquaZone Waterpark

Kaartjie pryse

  • 13 jaar en ouer – R 300 pp*
  • 6-12 jaar – R 180 pp*
  • 0-6 jaar – Gratis

* Toegang vir die naweek of gedeelte daarvan

100% terugbetalings opsie tot en met die 3 Maart 2022

Dag Kaartjie

  • Geen akkommodasie
  • Geen voertuig word toegelaat binne kampeerterrein

Kaartjie pryse

  • 13 jaar en ouer – R 150 pp
  • 6-12 jaar – R 80 pp

Alle tariewe is onderhewig aan verandering sonder enige kennisgewing