Klein begin fees

Nederduitsch Hervormde Kerk Eendracht, bied aan die Klein Begin Fees by Lake Umuzi Kamp Oase op Saterdag, 1 Oktober 2022.

Hierdie jaar gaan die Klein begin Fees groot, met ‘n dag vol pret by Lake Umuzi Kamp Oase.

Kunstenaars soos Steve Hofmeyr, Ampie, PJ Cruise en plaaslike kunstenaars, Ras & Frikkie, gaan sorg vir die musiek vermaak.

Dit is nie al nie, daar gaan osse op die spit wees, pap en kaiings, al die beste basaar kos en nog vele meer wat gaan sorg vir ‘n smullekker middagete.

Boeresport, stalletjies en kompetisies.  Maak jou reg… Hier kom ‘n ding

SPEELLYS

NAWEEK DOEN DINGE

AKKOMMODASIE OPSIES

Sluit in komplimentêre toegang na AquaZone Waterpark

Minimum 2 aande bespreking.

Umuzi Lodge

  • 4 Slaper – R 1 480 pn (R 370 per persoon per nag wat deel (pppnwd))
  • 6 Slaper – R1 800 pn (R 300 pppnwd)
  • Sluit in komplimentêre toegang na die vertoning en AquaZone Waterpark
  • B’s & V’s geld
  • Minimum 2 aande bespreking

The Merchant @ Lake Umuzi

  • Die tariewe is vir 2 persone wat deel
  • Dubble B&O – R 545 pppn
  • Suite B&O – R 645 pppn
  • Sluit in komplimentêre toegang na die vertoning en AquaZone Waterpark
  • B’s & V’s geld
  • Minimum 2 aande bespreking

InnGreen Hotel

  • Die tariewe is vir 2 persone wat deel
  • Slegs die kamer – R 590 pn
  • Dubbel B&O – R 385 pppn

  • Minimum 2 aande bespreking.

Kampeer opsies

Kamp Oase Kampering

  • Afgemerkte staanplek
  • Krag punt & Braaier
  • Slegs 1 voertuig per staanplek
  • Sluit in komplimentêre toegang na die vertoning en AquaZone Waterpark

Tariewe

  • Staanplek – R100 per aand
  • 13 jaar en ouer – R100 pppn
  • 6-12 jaar – R60 pppn
  • 0-6 jaar – Gratis

Minimum 2 aande bespreking.

KAARTJIE OPSIES

Fees Kaartjie

Kaartjies te koop vooraf 

R150 per persoon
Kinders onder 12 jaar is GRATIS

Hekkaartjies

Te koop op die dag
R200 per persoon
Kinder onder 12 jaar is GRATIS

KAARTJIE OPSIES

Fees Kaartjie

Kaartjies te koop vooraf 

R150 per persoon
Kinders onder 12 jaar is GRATIS

Hekkaartjies

Te koop op die dag
R200 per persoon
Kinder onder 12 jaar is GRATIS

Alle tariewe is onderhewig aan verandering sonder enige kennisgewing.

Klein Begin Fees 2022