Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

NAGMARK BY LAKE UMUZI PLAZA

February 23 @ 5:00 pm - 8:00 pm

Lake Umuzi Nagmark

Ontdek die gees van gemeenskap by Lake Umuzi Plaza!

Welkom by die Lake Umuzi Plaza, ‘n opelugmarkplein waar mense saamkom om ou vriendskappe te hernu en te gesels oor die goeie ou dae. Dit is ‘n plek waar die geure van straatkos jou betower en waar jy by die markhandelaars met hul interessanthede kan ontdek en ondersteun. Hierdie is slegs die begin van ‘n reeks gebeurtenisse wat volg. Soos die ou Afrikaanse spreekwoord lui: “Alle groot bome het klein beginne.”

Geniet Vrydae aande weg van jou huis en kom vier die lewe saam ons!

 

Details

Date:
February 23
Time:
5:00 pm - 8:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Lake Umuzi Plaza
1 Kiewiet St, Secunda, 2302, South Africa
Secunda,South Africa2302South Africa
+ Google Map
Start typing to see posts you are looking for.