LAERSKOOL SECUNDA – OPEDAG
June 8 @ 9:00 am - 5:00 pm
Laerskool Secunda – Opedag 2024
Saterdag, 8 Junie 2024
Ons nooi graag die publiek na ons opedag. Om ‘n laerskool te kies waar jou kind geliefd voel en
ten volle volgens hulle talente kan ontwikkel is baie belangrik. Dagboek die datum.