‘n Viering van kuns en kultuur
soos geen ander

‘n Viering van kuns en kultuur soos geen ander

Vermaak vir alle ouderdomme.

Selfs Liewe Heksie maak haar verskyning

UITVOERENDE KUNSTE

Vermaak vir alle ouderdomme.

Selfs Liewe Heksie maak haar verskyning

UITVOERENDE KUNSTE

Donderdag, 4 Julie

Donderdag, 4 Julie, 18:00

GRATIS TOEGANG

Lake Umuzi Brewing Company
Kontant Kroeg Beskikbaar
Donderdag, 4 Julie, 18:00

GRATIS TOEGANG

Lake Umuzi Brewing Company
Kontant Kroeg Beskikbaar
Donderdag, 4 Julie, 18:00

GRATIS TOEGANG

Lake Umuzi Brewing Company
Kontant Kroeg Beskikbaar

Vrydag, 5 Julie

Vrydag, 5 Julie, 9:00

R120pp

Makoro
Kinderteater met Liewe Heksie
Vrydag, 5 Julie, 11:00

R160pp

Glaskas
Kontant Kroeg Beskikbaar
Vrydag, 5 Julie, 12:30

GRATIS TOEGANG

Justino's
Kosdemonstrasie | Maksimum 50 mense
Kontant Kroeg Beskikbaar
Vrydag, 5 Julie, 14:00

R160pp

Glaskas
Lizz Meiring – Van die rak af
Kontant Kroeg Beskikbaar
Vrydag, 5 Julie, 15:30

R160pp

Makoro
Kontant Kroeg Beskikbaar
Vrydag, 5 Julie, 18:00

R290pp

Glaskas
Tonya Koenderman – Buffet & Caberet
Kontant Kroeg Beskikbaar

Saterdag, 6 Julie

Saterdag, 6 Julie, 09:00

GRATIS TOEGANG

Justino's
Kosdemonstrasie | Maksimum 50 mense
Geborg deur Adri van Schalkwyk Prokureurs
Kontant Kroeg Beskikbaar
Saterdag, 6 Julie, 12:00

R160pp

Glaskas
Neil Sandilands en die Band - Schalk Joubert, Frank Freeman en Ronan Skillen vorm deel van sy Land & Sand-toer.
Kontant Kroeg Beskikbaar
Saterdag, 6 Julie, 10:30

R160pp

Makoro
Lizz Meiring – Kameras, Konserte en Kleedkamerstories
Kontant Kroeg Beskikbaar
Saterdag, 6 Julie, 13:30

R180pp

Makoro
Frank Opperman – Reünie
Kontant Kroeg Beskikbaar
Saterdag, 6 Julie, 15:00
eish!! Restaurant

GRATIS TOEGANG

Stand-up Comedy
Geborg deur eish!! South African Kitchen
Kontant Kroeg Beskikbaar
Saterdag, 6 Julie, 17:00
eish!! Restaurant

GRATIS TOEGANG

Kontant Kroeg Beskikbaar

Sondag, 7 Julie

Sondag, 7 Julie, 12:30

R290pp

Glaskas
Sondagmiddag-buffet saam met Jannie Moolman
Kontant Kroeg Beskikbaar

TEATER FANATICI

Bly die hele naweek.
Alle optredes en twee buffet etes tydens optredes ingesluit.

Alle optredes en twee buffet etes tydens optredes ingesluit.

Bed & Ontbyt

2 nagte vir 2 persone: R5580
Bespreek Vrydag en Saterdag (5 & 6 Julie) en kry Sondag komplimentêr.

3 nagte vir 2 persone: R6870
Bespreek Donderdag tot Saterdag (4 – 6 Julie) en kry Sondag komplimentêr.

Alle optredes en twee buffet etes tydens optredes ingesluit.

RESERVATION ENQUIRY

Alle optredes en twee buffet etes tydens optredes ingesluit.

Kamer alleen (Ontbyt uitgesluit)

2 Nagte vir 2 persone: 4280
Bespreek Vrydag en Saterdag (5 & 6 Julie) en kry Sondag komplimentêr.

3 Nagte vir 2 person: R4920
Bespreek Donderdag tot Saterdag (4-6 Julie) en kry Sondag komplimentêr.

Alle optredes en twee buffet etes tydens optredes ingesluit.

Kaartjies na die vertonings is addisioneel.

Kampering

R300 per staanplek

Vir die naweek vanaf Donderdag, 4 Julie tot Maandag, 8 Julie of gedeelte daarvan.

Kaartjies na die vertonings is addisioneel.

WOORDKUNS

Vrydag, 16:30
The Living Gallery
Met 'n glasie wyn

GRATIS TOEGANG

Lochner de Kock gesels met Dirk Jordaan oor sy lekkerlees boek ``Liegendes``
Saterdag, 12:00
The Living Gallery

GRATIS TOEGANG

Dibi Breytenbach is ’n regsgeleerde en krimiskrywer van KwaZulu-Natal. Daar het reeds sewe romans uit haar pen verskyn: Saliger, Vrediger, Heiliger, Dowe gode, Blinde gode, Stom gode en Buit
Saterdag, 15:00
The Living Gallery

GRATIS TOEGANG

Chanette Paul stel haar 50ste boek bekend ``Anoniem``

GRATIS TOEGANG

Ilse Salzwedel joernalis, en aanbieder van Skrywers en Boeke op RSG gaan onderhoude doen met Chanette Paul en Dibi Breytenbach

Met elf ander eetplekke, ‘n buitelugmark, kuns galery, en boekwinkel op die perseel, is daar iets vir almal by Umuzi Kunstefees. Beleef die toorkrag van kuns en gemeenskap.

Aviation Junction
Boesies
Eish
Mvua Wellness Spa
Radio Kragbron borg Umuzi Kunstefees
Busca WhatsApp Auctions
Stanco