Lees en Kosfees
February 27 - March 1
Die eerste Leesfees vir Secunda word vanaf 26 Februarie tot 1 Maart by Lake Umuzi gehou. Vanaf 26 tot 28 Februarie bied van die bekendstes in die bedryf, verskeie werkswinkels aan. Bespreek dus vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Saterdag 1 Maart kan jy na bekende skrywers, oor hul nuutste boeke en die proses om die finale produk op die rakke te sien, kom luister. Kontak Alma by 083 657 5411 of e-pos [email protected]