
- This event has passed.
Fynproewer – Kos-en-wyn-pas
February 28 @ 6:00 pm - 10:30 pm
R440.00
Vrydagaand 28 Februarie is die amptelike-opening van die Umuzi Lees-en kosfees. Boplaas wyne in samewerking met Charlotte en Cobus van Dyk, vied ‘n 5 gang kos-en-wynpas aan, terwyl Dana Snyman en Susan Coetzer amusante staaltjies uit hul reise en ervarings, met Ilse Salzwedel “skrywers en boeke (RSG)” deel. Tian Nienaber ‘n bekende sanger en liedjieskrywer, sorg vir uitstaandegehalte musiek. R440.00 per persoon verseker ‘n onvergeetlike aand. Navrae en besprekings: Alma 083 657 5411