Blog, Lake Umuzi News

Boeremark Met ‘n Twist

Op 8 Oktober is daar ‘n Boeremark by die Secunda Springfest by Lake Umuzi Suid Oewer, maar nie enige boeremark nie…ja die tradisionele boeremark opset word steeds behou maar CPF bied ‘n veiligheidsdemonstrasie vir die jongspan.

Beperkte spasie is beskikbaar – dus die eerste 150 wat inpas sal elkeen ‘n sertifikaat ontvang – Gratis toegang!

CPF bied die volgende aktiwiteite aan:

  • Selfverdediging Demo;
  • Slang Bewusmaking Vertoning;
  • CPR Opleiding;
  • Dwelm Inligting.
CPF Boere Dag Secunda

Kinders kan dit eenvoudig net nie mis nie…bespreek plek nou…

SMS of Whatsapp – Naam, Van, Ouderdom en kontaknommer na 082 926 0033

Lake Umuzi Waterfront for all your Secunda accommodation needs.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *