Jan Jan Jan by Eish!!
February 15 @ 7:00 pm - 9:00 pm
R170Drie Janne, een missie – om die aand onvergeetlik te maak! 🎶🔥 Jan Jan Jan neem die stage oor op 15 Februarie by Eish! Kom ervaar die energie, die klanke en die vibe wat net hulle kan bring. Deure open om 17:00 – kom kuier en kry die beste plek, want die optrede begin om 19:00. Bring jou vriende, jou goeie humeur en jou dansskoene, want hierdie gaan ‘n aand wees wat jy nie wil mis nie! ✨🎉 #JanJanJan #EishFeb15 #LiveVibe
Enkel Kaartjie – R170
Kinders onder 12 – R100
Tafel vir 4 – R600
Tafel vir 6 – R900
Tafel vir 8 – R1 200