Boere Mall, Events @ Lake Umuzi, Lake Umuzi News

2021 Boere Mall

[vc_row][vc_column][vc_column_text text_larger=”no”]Hierdie jaar vier die Boere Mall al hul 3de bestaansjaar. Dit is 3 jaar se maandelikse mark, vol tuisgemaakte en handgemaakte produkte.

In 2020, is ‘n uitstappie na die Boere Mall gekenmerk as ‘n veilige, ontspannende uitstappie vir die hele gesin.  Ons beplan om in 2021 dié tradisie voort te sit.

Daar is besluit om die Januarie Boere Mall, weens die tweede golf wat tans oor die land spoel, te laat oorstaan tot in Februarie. Ons prioriteit was nog altyd om die verskaffers asook die kliënte en besoekers so veilig as moontlik te hou, daarom was dié besluit nie ligtelik geneem nie.

Hopenlik sal die tweede golf al relatief verby wees teen 27 Februarie, en die eerste Boere Mall vir 2021 kan plaasvind.
Die Boere Mall sal dan voortgaan op sy gewone datum, dws elke laaste Saterdag van ‘n maand, soos in die verlede.

Indien jy graag ‘n stalletjie wil bespreek skakel asseblief Valerie 078 398 9188 of Anita 079 984 7984.[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row full_height=”yes” columns_placement=”top” mobile_bg_img_hidden=”no” tablet_bg_img_hidden=”no” woodmart_parallax=”0″ woodmart_gradient_switch=”no” row_reverse_mobile=”0″ row_reverse_tablet=”0″ woodmart_disable_overflow=”0″ css=”.vc_custom_1610629117104{margin-top: 20px !important;}”][vc_column css=”.vc_custom_1610629121709{margin-bottom: 20px !important;}” mobile_bg_img_hidden=”no” tablet_bg_img_hidden=”no” woodmart_parallax=”0″ woodmart_sticky_column=”false” parallax_scroll=”no” mobile_reset_margin=”no” tablet_reset_margin=”no”][vc_single_image image=”16503″ img_size=”full” alignment=”center” parallax_scroll=”no”][/vc_column][/vc_row][vc_row gap=”35″ mobile_bg_img_hidden=”no” tablet_bg_img_hidden=”no” woodmart_parallax=”0″ woodmart_gradient_switch=”no” row_reverse_mobile=”0″ row_reverse_tablet=”0″ woodmart_disable_overflow=”0″][vc_column][vc_column_text text_larger=”no”]

2021 Boer Mall by Lake Umuzi

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *