Blog, Lake Umuzi News, Restaurants

POST COVID FEES

Post Covid Fees Eish Secund

[vc_row][vc_column][vc_column_text text_larger=”no”]

Post Covid Fees by Eish!! Secunda

Ons wil hoop skep vir die lewe na Covid-19 en daarom bied Eish!! Secunda die “Post Covid Fees” aan.
Alhoewel regulasies dit nog nie toelaat om groot byeenkomste te kan aanbied nie, weet ons daar sal eendag weer ‘n tyd kom waar ons almal lekker saam op Eish!! se dek kan kuier en ‘n glasie klink.

Tot dan wil ons vir elkeen ‘n kans gee om ‘n kaartjie te wen na die Post Covid vertonings wat gaan plaasvind sodra regulasies dit toelaat. Elkeen van die vertonings gaan op uitgesoeke datums plaasvind wat gaan vir groot opwinding in Secunda sorg. Die kunstenaars sluit in Bok van Blerk, Riana Nel, Elvis Blue, Joshua na die Reën, Snotkop, Saarkie en Manie Jackson.
Jy staan ‘n kans om ‘n kaartjie, na een van die vertonings ter waarde van R150, te wen

Hoe om te wen:

Geniet ‘n ete in Eish!! of bestel wegneemetes ter waarde van R250 of meer op die eish!! App en kom in aanmerking vir die dag se trekking!
Elke dag word ‘n ander vertoning se kaartjie weg gegee. Elke dag staan jy van voor af ‘n kans om te wen!

Trekkings word slegs op Maandae tot Vrydae gedoen.
Die wenners sal elke dag getrek word om die vorige dag se wenner aan te kondig.

Waarvoor wag jy? Download Eish!! se App en begin sommer dadelik jou bestelling plaas.

Download die Eish Secunda App van Google Play Store hier

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column width=”1/6″ mobile_bg_img_hidden=”no” tablet_bg_img_hidden=”no” woodmart_parallax=”0″ woodmart_sticky_column=”false” parallax_scroll=”no” mobile_reset_margin=”no” tablet_reset_margin=”no”][/vc_column][vc_column width=”2/3″ mobile_bg_img_hidden=”no” tablet_bg_img_hidden=”no” woodmart_parallax=”0″ woodmart_sticky_column=”false” parallax_scroll=”no” mobile_reset_margin=”no” tablet_reset_margin=”no”][vc_column_text text_larger=”no”]

Post Covid Fees Kunstenaars – Eish!! Secunda

[/vc_column_text][vc_images_carousel images=”15637,15638,15639,15640,15641,15642,15643″ img_size=”1000×750″][/vc_column][vc_column width=”1/6″ mobile_bg_img_hidden=”no” tablet_bg_img_hidden=”no” woodmart_parallax=”0″ woodmart_sticky_column=”false” parallax_scroll=”no” mobile_reset_margin=”no” tablet_reset_margin=”no”][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text text_larger=”no”]

Bepalings en Voorwaardes vir Post Covid Fees

  1.  Deelname aan die kompetisie impliseer aanvaarding van alle bepalings, reëls en voorwaardes
  2. Pryse is nie oordraagbaar nie en kan nie vir kontant omgeruil word nie.
  3. Wegneemete bestellings moet op die eish!! App gedoen word.
  4. Indien die kaartjie wenner nie die datum van die vertoning kan bywoon nie, sal die wenner ‘n opsie gegee word om die kaartjies te verruil vir ‘n ander vertoning.
  5. Die kaartjies na die 7 kunstenaars se vertonings sal geroteer word in ‘n 5 dag siklus.
  6. Kompetisie strek vanaf 17 Julie 2020 tot Covid-19 regulasies verslap word.

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text text_larger=”no”]

Post Covid Fees – Eish!! Secunda

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row]

0 thoughts on “POST COVID FEES

  1. Brenda Williams says:

    Would Really like to attend and assist

  2. Susan says:

    Oulike idee

  3. George Lyon says:

    Julle het ons ondersteuning. Voorspoed

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *