Aanlyn mini radiodramaslypskool

Weens die toenemende Covid-19 gevalle , is daar besluit om die radiodramaslypskool aan te pas van ‘n daglange gebeurtenis na ‘n 120 minute aanlyn Mini-radiodramaslypskool. Die goeie nuus is dat Kobus Burger van RSG dit nog steeds gaan aanbied en dat meer mense nou ook sal kan inskakel.
Die aanbieding vind nog steeds plaas op Saterdag 5 Junie 2021 tussen 10:00 en 12:30 en in die gerief van jou eie huis.Hierdie sal drie sessies van  40 min elk wees met ‘n 10 min breek tussen in.
Kostes is nou slegs R100 per persoon.
Bespreek jou virtuele sitplek so gou moontlik en hou die pen en papier byderhand.
Kontak Alma Swart op.083 657 5411 of [email protected]

Ons hoop hierdie lusmakertjie sal wel uitloop op ‘n volwaardige radiodrama-slypskool in Secunda. Ons hou die pandemie dop en sal weldra nuwe datums adverteer

Saterdag, 5 Junie 2021, 10:00 – 12:30
3 x 40 min sessies.

Aanlyn via Zoom

R100 per persooon

Vir meer inligting kontak Alma Swart – 083 657 5411 
[email protected]

Aanlyn mini radiodramaslypskool

WANT TO HOST AN EVENT?

Contact Rolin, 0725808563 for more information.
[contact-form-7 404 "Not Found"]