Mathys Roets Zebra Lounge Secunda

VOORLOPIG UITGESTEL!!!

 

Kom geniet Mathys Roets en leer hom van nader ken. Met slegs 40 kaartjies beskikbaar is nou die kans om sy rustige musiek te geniet soos nooit tevore.

Die alom bekende sanger, Mathys Roets, tree Woensdag 30 Junie by Zebra Lounge op.
⏰ 18:30 vir 19:30

🎟️Kaartjies is R150 per person
*Daar is slegs 40 kaartjies beskikbaar*

📞 Kontak Lize 062 490 9584 vir kaartjies

Moenie hierdie optrede misloop nie!

Woensdag, 30 Junie 2021

19h30 vir 20h00

Slegs 40 kaartjies beskikbaar

R150 per persoon

Zebra Lounge – Secunda

WANT TO HOST AN EVENT?

Contact Rolin, 0725808563 for more information.
[contact-form-7 404 "Not Found"]