Lollos en Lettie kuier by Eish!!
2019-06-01

Lollos en Lettie kom kuier by The Basement Theatre met Lollos 11.
Die tema vir die produksie is “Jou Slim Ding”
Kaartjies beloop R80 per persoon. Saam met elke kaartjie kry jy ook ‘n Eish!! Loyalty Card met ‘n R50 verjaarsdag koepon. Die kaart kan ook gebruik word om 4% van alle aankope by eish!! terug te kry op die kaart.
Kaartjies is beskikbaar by Eish!! en Toyville.
Kontak nommer 017 634 5980
Schedule
Date:
Venue:
1 Kiewiet Str, Secunda, Mpumalanga