Klassieke Sondae: Jannie Moolman

2019-06-02

Jannie Moolman, Suid-Afrika se mees bekroonde en geliefde tenoor neem sy gehoor op ‘n epiese tog met van sy sielvolle belades tot die immergewilde opera arias soos Nessun Dorman.

Datum: 2 Junie 2019
Tyd: 11h00
Venue: Eish!! onderste Dek
Toegang: Gratis

Details:

Name Lake Umuzi Waterfront Phone 017 634 5980 Email [email protected] Category Klassieke Sondae

Schedule

Date:
Time:

Venue:

1 Kiewiet Str, Secunda, Mpumalanga