Klassieke Sondae: Anna Davel
2019-06-30

Liedjieskrywer, sangeres en aktriese Anna Davel, is ‘n bekende naam in die Suid-Afrikaanse huise vir meer as 20 jaar. Sy kom Sondag, 30 Junie optree by Lake Umuzi.
Datum: 30 Junie
Tyd: 11h00
Venue: Eish!! onderste Dek
Toegang: Gratis
Details:
Name Lake Umuzi Waterfront Phone 017 634 5980 Email [email protected] Category Klassieke SondaeSchedule
Date:
Time:
Venue:
1 Kiewiet Str, Secunda, Mpumalanga