Klassieke Sondae: Adam Barnard

2019-09-01

Voormalige lid van Romanz en Gospel sanger, Adam Barnard, bring hoop vir die nuwe seisoen op Sondag, 1 September, op Eish!! se dek.
Gratis toegang.
Vertonings begin vanaf 11:00

Details:

Name Lake Umuzi Waterfront Phone 017 634 5980 Email [email protected] Category Klassieke Sondae

Schedule

Date:
Time:

Venue:

1 Kiewiet Str, Secunda, Mpumalanga