Bok van Blerk tree Saterdag, 27 November op by eish!
Dit gaan die eerste groot optrede wees vir die jaar. Moet dit nie mis loop nie.
Tafel besprekings is nou oop.
Saterdag, 27 November
Tafel besprekings:
- Tafel vir 6 – R 900
- Tafel vir 8 – R 1 200
- Tafel vir 12 – R 1 800
eish!! – 017 634 5980
Roelof – 082 554 6327

WANT TO HOST AN EVENT?
Contact Rolin, 0725808563 for more information.
[contact-form-7 id=”369″]