Adam Tas by Eish!!

2019-06-07

Adam Tas tree Vrydag, 7 Junie 2019 op by Eish!! South African Kitchen
‘n Plaaslike kunstenaar gaan vanaf 17:00 optree waarna Adam gaan sing.

Kaartjies is direk beskikbaar by Eish!! en besprekings kan gemaak word via WhatsApp op 017 634 5980.

Kaartjie Pryse:
Volwassene: R120.00
Kind u/12 : R60.00

Tafel vir 4 : R440.00
Tafel vir 6: R660.00
Tafel vir 8: R880.00

Tafel vir 4 met 2 Baskets: R780.00
Tafel vir 6 met 3 Baskets: R1170.00
Tafel vir 8 met 4 Baskets: R1650.00

Details:

Name Eish!! South African Kitchen Phone 017 634 5980 Email [email protected] Category Eish

Schedule

Date:
Time:

Venue:

1 Kiewiet Str, Secunda, Mpumalanga