Boere Mall Secunda Lake Umuzi Waterfront

Boere Mall word elke einde van die maand gehou by Artisan Square, Lake Umuzi Waterfront. ‘n Verskeidenheid van vars groentes, hand gemaakte en tuis gemaakte produkte kan aangeskaf word by die mark.

Vir meer inligting skakel gerus vir Valerie op 078 398 9188.