Lake Umuzi News

BLOMTREIN wag vir JOU by Upstairs!

Blomtrein at Lake Umuzi

 Is jy gereed vir die mees onvergeetlike aand met Jan Blohm & Neil Nachtrein, ook bekend as Blomtrein?

Upstairs! by Lake Umuzi bied aan – BLOMTREIN!

Die prettige aand vind plaas Vrydag,17 Februarie 2017 (18:00 vir 18:30)

 Kom deel in die musiek vanaf Groen Trui, Breyten se brief, Dromer, Nagtrein, Lekhart, Sweet Suné en vele meer.

Akkommodasie opsies by Lake Umuzi beskikbaar vir diegene wat die aand so lank as moontlik wil maak. Die splinternuwe Kamp Oase akkommodasie is beskikbaar vir die avontuurlustiges wat daarvan hou om uit te kamp. Kamp Oase spog met spesiale opening tariewe en verskeie fasiliteite vir die hele gesin

Kaartjies beskikbaar by Eish!! teen R120 p.p (R20 ten bate van Secunda DBV)

1 Kiewiet Straat, Secunda

Kontact Roelof – 0825546327 vir meer inligting.

Jou Vrydagaand kan nie beter raak as dié nie! Waarvoor wag jy? Ontsnap you ‘comfort zone’ en koop jou kaartjie/s.

Lake Umuzi Waterfront for all your Secunda accommodation needs.

Rolin Booysen

About Rolin Booysen

Rolin Booysen is an enthusiastic marketer at Lake Umuzi, Mpumalanga. She graduated with a B.Com Marketing Management degree from the University of Pretoria. She loves planning events and enjoyed being part of events such as Aardklop, KKNK, Skouspel and Umuzi Week of Festivals, to name a few.In her free time she enjoys outdoor activities, jogging, fishing and hiking.

Related Posts

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *